[{getTitle}]
R10 000 Accident Cover
included for www.leopard.tv
paying subscribers

see terms and conditions on www.jpfin.co.za
SONGS
ADVERTISE
Advertise with us:
R10 000 pm VAT excl.

Current Active Auctions:

There are no current listings available. Check back soon!

 

Welkom by Shayamanzi se aanlyn veilings webtuiste!

 

Om diere passief te vang en aanlyn te verkoop verminder die vlak van spanning vir die diere!

Met hierdie webtuiste bied ons Suid Afrikaanse eienaars van wildplase die geleentheid om wild aan te koop in die gemak van hul eie kantore.

Wildlewe op Shayamanzi word passief gevang deur ons gepatenteerde afstandbeheerde passiewe vang en veilings proses. Hierdie proses verminder die spanning op die wildlewe effektief en skakel ook ´n paar stappe uit in die proses. (Hierdie proses bied ´n dramatiese vermindering van diere verlies van die oomblik dat hul gevang is tot wanneer hulle weer in hul nuwe tuiste hervestig is.)

Let asseblief daarop dat, hoewel enige iemand na die veilings kan kyk, slegs die betalende Leopard.tv webwerf en/of App intekenare in Suid-Afrika daaraan kan deelneem.

Spesifieke besonderhede, so wel as aanvaarding van die bepalings en voorwaardes word benodig wanneer jy vir die eerste keer op die "Place bod" knoppie druk. Met die daaropvolgende lote moet die inligting slegs bevestig word.

´n Blouwildebees passief gevang

´n Uittreksel van "Game ranch management", Vyfde-uitgawe, wat gepubliseer is deur Van Schaik Publishers. (Hoofstuk 36, geskryf deur J. du P. Bothma, JG Du Toit & J. Van Rooyen)

Emeritus professor J du P Bothma

"Internet auctions are an innovation that is in step with international developments in internet access. They can be used especially in combination with holding pens that are attached to passive capture bomas (Chapter 33). Video and other imagery of the animals on offer appear on the selling rancher´s website, where prospective buyers can place bids. Professional wildlife transporters can then be used to deliver the animals to their destination. An example is the website of Shayamanzi Game Farm in the Waterberg of Limpopo which can be visited at http://www.shayamanzi.com or http://www.leopard.tv where actual sales are expected to be contracted soon. This procedure has a pending patent."

Druk op die skakel hieronder om die veilings wat tans beskikbaar is te sien. (Wildlewe veilings vind gewoonlik tussen Maart en September plaas)


 

 

Lees gerus hierdie artikels wat handel oor veilings

 

Passiewe vangkraal en internet wildveilings1 Julie 2016

wwww.leopard.tvEen van die redes vir die vinnige toename in die pryse van wild op wildveilings in Suid-Afrika is die jaarlikse styging van 15% in die massa-vangs van wild met helikopters... (Lees meer)


Die koop en verkoop van wild: Deel 37 Oktober 2015

wwww.leopard.tvDie wild van 'n besondere gehalte wat tans hoë pryse op die veilings van lewende wild behaal sal nooit tot die mark vir wildsvleis kan toetree nie. 'n Koedoebul... (Lees meer)


Die koop en verkoop van wild: Deel 27 Oktober 2015

wwww.leopard.tvDie resultate van wildveilings wissel weens die aard van die wild wat bemark word. Onlangse groot veranderings in omset is te wyte aan veral die groot getal variante in kleur en morfologie... (Lees meer)


Die koop en verkoop van wild: Deel 14 Augustus 2015

wwww.leopard.tvDie bemarking van lewende wild op wildveilings toon gereelde veranderings in die diersoorte wat die mark betree, met toenemende... (Lees meer)


Passiewe vangkrale1 Desember 2014

wwww.leopard.tvHoewel massavangs altyd ‘n aanvaarbare opsie sal bly, het passiewe vangmetodes ‘n relatief lae koste en kan wildboere self wild vang en versamel. J DU P BOTHMA verduidelik hoe dit gedoen word... (Lees meer)


Wildveilings6 Oktober 2014

wwww.leopard.tvDie grootse deel van die wild wat jaarliks in Suid-Afrika lewend verkoop word, word privaat gedoen... (Lees meer)


Tendense op wildveilings25 Julie 2014

wwww.leopard.tvTen spyte daarvan dat slegs ‘n geskatte, klein getal van al die wild wat daar jaarliks in Suid- Afrika verkoop... (Lees meer)


Slaggate op wildveilings: Wildsiektes21 September 2012

wwww.leopard.tvDaar is twee groot tipes slaggat in terme van wildsiektes wat tydens die aankoop van wild vermy... (Lees meer)


Slaggate op wildveilings: Die herkoms van wild24 Augustus 2012

wwww.leopard.tvDaar is mites in die wêreld waaraan mense slaafs glo en wildboere is geen uitsondering nie. ‘n... (Lees meer)


R10 000 Accident Cover
included for www.leopard.tv
paying subscribers

see terms and conditions on www.jpfin.co.za
SONGS
ADVERTISE
Advertise with us:
R10 000 pm VAT excl.